
Kommersiële Ruimtes
Vicinity Groep bied pasgemaakte opsies wat verseker dat jou korporatiewe ruimte nie net funksioneel is nie, maar ook op hoogte van die nuutste tegnologie en tendense bly.
Wat bied ons?
- Doelgemaakte kommersiële ontwikkelings vir korporatiewe kliënte
- Ontwerp en bou oplossings met u besigheid visie in fokus
- Buigsame opsie vanaf bestaande ontwikkelings tot gesamentlike beplanning en unieke ontwerpe
- Strategiese liggings met groei in gedagte
- Lang-termyn profesionele verhouding gefokus op waarde en insig
By Vicinity Groep, huur jy nie net ‘n spasie nie – jy bou saam met ons.

Residensiële verhuring
2- en 3 slaapkamer woonstelle tussen R6 000 en R8 000 per maand. 3-slaapkamer huise tussen R11 000 en R18 000 per maand. 4-slaapkamer huise vanaf R18 000 per maand. Al ons residensiële verhurings is self ontwikkel en behou vir verhuring. Nuut! 7on17th, Hazelwood Pretoria bied luukse 3-slaapkamer eenhede - doen nou navraag!