Huidige ontwikkelings
Voltooide Residensiële Ontwikkelings
Vicinity Groep het reeds meer as 3,000 residensiële eenhede in verskeie veiligheids komplekse voltooi insluitend:
|
|
Voltooide Kommersiële Ontwikkelings
Ontdek A-graad kommersiële kantoor ruimtes by Vicinity Square, ons mees modern en innoverende ontwikkeling tot op datum. Hierdie eersteklas kantoor spasies bied die ideale omgewing vir groei en sukses – Perfek vir ondernemings van alle groottes. Vir meer inligting en navrae in verband met kommersiële ruimtes en huur opsies, kontak asb. ons kantore.