Bateleur Landgoed is die groep se mees prominente ontwikkeling tot datum. Bateleur bied ‘n unieke leefstyl waar Inwoners sorgvry die Laeveldse klimaat en natuurskoon kan geniet.
Omring jouself met groen ruimtes, asemrowende damme en rustige staproetes wat die skoonheid van die omgewing weerspieël. Die sorgvrye leefstyl word uitgebrei deur ‘n gourmet-restaurant, ‘n biblioteek, ‘n haar- en nael salon, ‘n wêreldklas sorg sentrum en sub-akute fasiliteit, sowel as verskeie ander gemeenskaplike fasiliteite.
Met die fokus op ‘n gemaklike aktiewe leefstyl, herdefinieer Bateleur leefruimtes deur die sorgvuldige ontwerp en inrigting van spasie. Die uiteenlopende reeks van leefstyl opsies sluit in die gerief van ‘n toesluit-en-ry meenthuis eenheid tot ‘n uniek ontwerpte woonhuis, doelgemaak om aan al jou hartsbegeertes te voldoen. Embracing the essence of active and care-free living, Bateleur redefines living spaces through meticulous design. The diverse range of offerings caters to every preference, from the convenience of lock-up-and-go units to bespoke, individually crafted homes.

Ontwikkeling inligting
Tipe ontwikkeling:
Leefstyl Landgoed
Inwoner fokus:
Ouderdom 40+
Fasiliteite:
Restourant, Biblioteek, Gemeenskap saal, Mediese fasiliteite (Sorg Sentrum, Sub-Akute eenheid, Tuis versorging)
Type of Development:
Lifestyle Estate
Residential Focus:
40+ Years
Aantal eenhede:
Exceeding 1,000 on completion
Future development:
Sporting facilities and Memory Care Centre