Vicinity @ Hazelwood
‘n Splinternuwe ontwikkeling deur Vicinity Groep, in Hazelwood, Pretoria. Hou ons webtuiste en sosiale media dop vir meer inligting. Navrae, vul asb die onderstaande vorm in en ons sal u kontak.
Binnekort Beskikbaar!
Splinternuwe ontwikkeling binnekort beskikbaar in Hazelwood, met die perfekte ligging binne loopafstand van “The Village” in Hazelwood, Pretoria.
Elke eenheid is ontwerp met die perfekte mengsel van styl en gemak en bied 2 ruim slaapkamers , 2 moderne badkamers en ‘n oopplan kombuis -en leefarea.
Development Details
Tipe Ontwikkeling:
Modern Woonstel
Kenmerke:
Moderne ontwerp, veselnetwerk, bystand krag, veilige omgewing, eksklusiewe ligging.
Aantal Eenhede:
17 x 2 Slaapkamer, 2 Badkamer eenhede. Slegs vir verhuring.