7 On 17th – Vicinity

7 ON 17th

Hierdie moderne duplekse is ideaal geleë by “The Village” ontwikkeling in die “Old East Precinct” in Hazelwood, Pretoria.

Die stylvolle eenhede kombineer gerief en gesofistikeerdheid met 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers en ‘n privaat patio. Alle eenhede word ingerig met ‘n inverte stelsel en batterye vir ononderbroke kragvoorsiening, ‘n optiese vesel konneksie, sonpaneel-geisers en gas stowe.

7 on 17th bied ‘n gerieflike moderne leefstyl in die hart van Hazelwood met restourante en boetiek winkels op jou voorstoep.

Die projek sal na verwagting teen einde 2024 wees. Alle eenhede sal beskikbaar gestel word vir verhuring.

Development details
Tipe ontwikkeling:

Moderne gerieflike leefstyl

Aantal eenhede:

13 vir verhuring alleenlik

Kenmerke:

Ideale ligging, moderne ontwerp, optiese vesel netwerk, rugsteun krag, veilige omgewing

Ander ontwikkelings

Vicinity Web Foto 7_Bataleur Estate a
Bateleur Landgoed
Nelspruit
Vicinity Web Foto 8_Boulders Estate a
Boulders Estate
Nelspruit

Signup for our newsletter to get update information, news & insight.

Join our waitlist and we will get in touch as soon as possible.