Nova View
Kontak Ons
Binnekort in Nelspruit
‘n Splinternuwe residensiële ontwikkeling in die hartjie van Nelspruit. Hierdie moderne eenhede bied 1 & 2 slaapkamer woonstelle.
Alle eenhede sal te huur beskikbaar gestel word.
Development Details
Tipe Ontwikkeling:
Modern Woonstelle
Kenmerke
Moderne ontwerp, vesel netwerk, veilige omgewing, sentrale ligging
Aantal Eenhede:
24 x 1& 2 Slaapkamer eenhede - Slegs vir verhuring